Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Die dye trek die dye aan" deur N.P. van WYK LOUW
"Die dye trek die dye aan" deur N.P. van WYK LOUW [boodskap #32410] So, 16 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Die dye trek die dye aan
N.P. van Wyk Louw

Die dye trek die dye aan
die see leun teen sy strande aan

die eensaam saad die soek sy voor
die lig wil in die netvlies boor

en als is enkeld, als verlang
na heelal en na samehang

en heel die driftige verband
laat stort U oor U glas se rand
Re: "Die dye trek die dye aan" deur N.P. van WYK LOUW [boodskap #32609 is 'n antwoord op boodskap #32410] Sa, 22 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
www.eep.co.za  is tans af-lyn  www.eep.co.za
Boodskappe: 42
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
www.eep.co.za

@home.com wrote in message ...
> Die dye trek die dye aan
> N.P. van Wyk Louw
>
>
> Die dye trek die dye aan
> die see leun teen sy strande aan
>
> die eensaam saad die soek sy voor
> die lig wil in die netvlies boor
>
> en als is enkeld, als verlang
> na heelal en na samehang
>
> en heel die driftige verband
> laat stort U oor U glas se rand
>
Vorige onderwerp: "Sekretarisvoel" deur LOUIS LEIPOLDT
Volgende onderwerp: "Stillewe met tee om 'n tafel" deur FERDI GREYLING
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 12:28:19 MGT 2024